Ons trou in Andri se tuisdorp Kathu, dit is in die Noord-Kaap en is bekend vir sy groot Kameeldoring bome. Die onthaal sal in die Kalahari Country Club wees.
Daar is 'n meerderheid van plekke om van te kies en te keur in Kathu, maar spesiale tariewe geld vir trou gaste wat in die Urban hotel bly.
Ons is baie opgewonde om ons nuwe lewe saam te begin, en ons het 'n geskenk register by sekere plekke opgestel. Enige iets is egter welkom.