Time : 21/03/2014 - 7:00 pm
Location : Kalahari Country Club
GPS-Lat : -27° 41' 20.4318" (-27.689009)
GPS-Long : 23° 3' 31.6578" (23.058794)
Ons het besluit om die aand voor die troue, vir al die mense wat van vêr af kom, 'n lekker braai en kuier te hou. Ons gaan dit by die Kalahari Country Club hou, en dit sal 'n informele kuier wees.
Time : 22/03/2014 - 4:00 pm
Location : AP Kerk Kathu (Kelkiewyn str. 25)
GPS-Lat : -27° 41' 6.5904" (-27.685164)
GPS-Long : 23° 2' 47.5398" (23.046539)
Die trou seremonie sal in die Andri se tuisdorp, in die AP Kerk van Kathu plaasvind. Almal sal van hier af na die onthaal lokaal beweeg.
Time : 22/03/2014 - 5:00 pm
Die onthaal sal plaasvind by die Kalahari Country Club saal. Dit is sentraal geleë naby die meeste gastehuise, en is op die golf baan.