photo
Urban Hotel

Gallery : Photos

Website : Link

Tel : 053 050 0076

Urban Hotel is 'n nuwe hotel wat gebou is. Die hotel bied baie fasilitiete soos, wifi, veilige parkering, lugverkoeler asook DSTV. Dit is geleë aan die buite kant van die dorp en is loop afstand van Kathu Village Mall. Die hotel het 'n heerlike kuier area en ontbyt plek.

photo
Gamagara Lodge

Gallery : Photos

Website : Link

Tel : 053 723 2285

Gamagara Lodge is in die middel van die dorp geleë en het 'n baie rustige en stil atmosfeer. Gamagara Lodge het 'n restaurant in die hoofgebou. Die kamers is baie stylvol en gemaklik.

photo
Namakwari Lodge

Gallery : Photos

Website : Link

Tel : 053 723 2987

Namakwari Lodge is 'n vierster-gastehuis en is geleë in die pragtige omgewing in een van die mees asemrowende kameeldoringboom woud in die wêreld. Laat die pragtige uitsig, elegante kamers en uitstekende kos die toon wees vir 'n onvergeetlike verblyf.

photo
Mongoose Gastehuis

Gallery : Photos

Website : Link

Tel : 073 557 4426

Mongoose Gastehuis bied agt luukse dubbel en-suite kamers. Dit is die eerste van sy soort wat in die nuwe ontwikkelde Kalahari Golf & Jag Estate in Kathu reg langs die Sishen Golf Course - een van die top twintig gholfbane in Suid-Afrika en die beste gholfbaan in die Noord-Kaap en die Vrystaat. Die Sishen Golf Clubhouse is 'n blote 200 meter weg en dit is waar die onthaal plaasvind. Geleë langs die eerste bof op die Sishen Golf course, dit is ideaal vir alle golf toeriste en hul families.